Your Cart

Baba Prinsloo

Nicole Prinsloo & Marinus Prinsloo

Event date: March 30, 2025

Hi Dames,

Ons is vreeslik opgewonde vir die koms van ons baba dogtertjie en om almal by die babay shower te sien!

Ek en Marinus het hierdie geskenk register saamgestel wat 'n lys is van al die goedjies wat ons nog kort voor ons bondeltjie liefde arriveer. Moet asseblief nie verplig voel om ietsie te koop nie, net julle teenwoordigheid is meer as genoeg.

Baie Liefde
Marinus & Nicole

Free Nationwide shipping

On all orders above R850

Easy 14 days returns

14 days easy returns

Great Customer Service

We're here to help! Always!

100% Secure Checkout

Payflex / MasterCard / Visa