Your Cart
This gift registry is empty.

Baba Zeelie

Mariza Zeelie & Ruan Zeelie

Event date: July 26, 2025

Liewe Familie en Vriende,

Ons is so dankbaar om hierdie spesiale seisoen van verwagting saam met julle te kan vier!

Indien julle wonder wat om vir klein Baba Zeelie te koop, het ons 'n geskenkeregister saamgestel met 'n paar items wat ons graag vir ons nuwe aankomeling sal wil hê. Dit is glad nie 'n vereiste nie, maar as julle sou wou bydra, sal ons dit met groot dankbaarheid ontvang.

Baie dankie vir julle liefde, ondersteuning en gebede – dit beteken vir ons meer as wat woorde kan sê.

Met liefde,
Ruan & Mariza

Free Nationwide shipping

On all orders above R850

Easy 14 days returns

14 days easy returns

Great Customer Service

We're here to help! Always!

100% Secure Checkout

Payflex / MasterCard / Visa